1887

n Die Kerkblad - Is padgee en uitstap die beste raad teen versoekings? : fokusartikel : versoekings

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat is 'n versoeking ... en 'n beproewing? Onder versoekings verstaan ons die pogings van ons doodsvyande om ons tot sonde te probeer verlei (vgl. HK So 52). Versoeking wil jou daartoe bring om jou eintlike doel op aarde te mis. Dit wil jou verlei om te doen wat teen God se Woord en wil is. Daarteenoor is beproewings dit wat God oor jou lewe beskik om jou daardeur in die geloof te versterk en om die egtheid van jou geloof te toets (1 Pet 1:6-7).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3235/EJC58474
2010-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error