1887

n Die Kerkblad - Konflik tussen seën en vloek : fokusartikel : konflik

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Onlangs het iemand 'n wetenskaplike studie gedoen oor vloek as verskynsel onder Afrikaners, en tot die gevolgtrekking gekom dat dit al hoe harder en meer platvloers word. Dan is daar ook sanggroepe wat gulsig van vloekwoorde gebruik maak, op sportstadions, by skole, universiteite, op straat en by die werkplek, oral vloek mense al hoe intenser. As ons daaraan dink dat God alles hoor, is dit verskriklik om te dink hoeveel vloeke God aanhoor.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3235/EJC58481
2010-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error