1887

n Die Kerkblad - Konflik tussen ... regte en verkeerde oorwegings en voorkeure : fokusartikel : konflik

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Het jy dit al ervaar dat iemand jou een kyk gee, jou in sy gedagtes opsom en jou afskryf? Daarna kan jy maar maak wat jy wil, hy kyk met bepaalde oë na jou. Hy het reeds besluit wat hy van jou kan verwag of nie verwag nie, en dit gaan nie verander nie. Dit maak 'n mens magteloos en kwaad wanneer jy jou in so 'n muur van vooroordeel vasloop. Het jý dalk al iemand so opgesom en afgeskryf? Jakobus skryf hieroor in sy brief (Jak 2:1-13).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3235/EJC58482
2010-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error