1887

n Die Kerkblad - Besoedeling ... 'n poging om God se stem stil te maak? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Talle kere in die Ou Testament word die volk Israel verwyt dat hulle nie na die profete wou luister wat God gestuur het om sy woord aan hulle oor te dra nie. Hulle is doodgemaak of op ander maniere die swye opgelê. In die Nuwe Testament lees ons van dieselfde tendens : Jesus, die Woord wat vlees geword het, is verwerp en uiteindelik gekruisig. Daar was gedurig pogings om Hom stil te maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3235/EJC58486
2010-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error