1887

n Die Kerkblad - Deur die oë van 'n besoeker : van oraloor

Volume 113, Issue 3236
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer 'n mens 'n vreemde plek besoek, sien jy soveel interessante dinge, en as die plek jou regtig aanraak, kan jy ook nie ophou om vir ander daarvan te vertel nie. Die "besoekplek" van een is egter die "blyplek" van 'n ander. As jy die inwoner is, is dit wat vir die besoeker vreemd is, vir jouself alledaagse dinge. Daarom het ek as "blyer" by Covenant College in Zambië hierdie stuk geskryf, omdat ons soms na ons lewe en werk deur die oë van 'n besoeker moet kyk. Hierdie stuk is 'n verwerking van die briewe wat van Pietersburg van hier af vir sy gesin geskryf het toe hy vir twee weke hier kom klas gee het. En dit is wat hy van ons en ons blyplek beleef het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3236/EJC58500
2010-06-01
2017-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error