1887

n Die Kerkblad - Geloof en finansies : die genade van Jesus gee inhoud aan ons lewe : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As daar iemand was op wie die genade van die Here Jesus 'n groot impak gemaak het, was dit Saggeus, die hooftollenaar van Jerigo. Hy wou baie graag vir Jesus sien, maar weens die skare kon hy nie, omdat hy te kort was. Hy het toe vooruit gehardloop en in 'n wildevyeboom geklim sodat hy Jesus kon sien, want Hy sou daarlangs verbygaan. Toe Jesus vir hom sê om af te klim omdat Hy in sy huis wou tuisgaan, het hy gou afgeklim en Jesus met blydskap ontvang. Hoor dan wat sê Saggeus : "Here, ek gaan die helfte van my goed vir die armes gee, en waar ek iets van iemand afgepers het, gee ek dit vierdubbel terug."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3236/EJC58504
2010-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error