1887

n Die Kerkblad - Erfsonde ... weer onder die soeklig : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit raak al hoe duideliker dat die leer oor die erfsonde weer onder die soeklig kom. Vanuit die humanisme word die klem gelê op die vryheid van die wil, wat dan sou beteken dat die sonde nie in die natuur van die mens is nie, maar alleen uit dade bestaan. Die mens kan deur 'n aantal goeie dade die lelike (sondige) dade neutraliseer en weer in onskuld lewe. Daar is diegene wat die gedagte verwerp dat ons almal deur afstamming betrokke is en geraak word deur die sonde van Adam. Hierdie kritiek word wel vandag gehoor, maar is al meer as 16 eeue oud. Met hierdie artikel wil ek geensins aanspraak maak dat ek die saak volledig behandel en op alle aspekte van die saak ingaan nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3236/EJC58506
2010-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error