1887

n Die Kerkblad - God se Woord is my antwoord ten opsigte van ... depressie : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is goed om te weet dat die term "depressie" nie in die Bybel voorkom nie. Dit is 'n kliniese term wat eers later geskep is om dié toestand 'n naam te gee. Maar wat is depressie? Depressie word soms beskryf as die gewone verkoue van emosionele siektes (vgl. William Ezell). Dit is 'n gevoel van totale hulpeloosheid. 'n Gevoel wat hom uitdruk in : Ek sien nie meer kans nie. Depressie laat jou moedeloos voel - sonder hoop en sonder geloof. Soos wat die Prediker sê : "Alles, alles is tevergeefs." As jy so voel, beteken dit nie noodwendig dat jy aan depressie ly nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3236/EJC58507
2010-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error