1887

n Die Kerkblad - God se Woord is my antwoord ten opsigte van ... die soeke na God se wil vir my lewe : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In hierdie artikel gaan jy nie 'n antwoord kry oor wat jy volgende jaar moet gaan studeer, of 'n antwoord op die vraag of jy 'n nuwe werk moet aanvaar nie. Dit alles het natuurlik te doen met God se wil vir jou lewe (HK So 49). Nee, hierdie artikel wil eerder help om rigtingwysers te gee vir die verstaan en uitvoering van wat ons Here Jesus in sy Bergrede geleer het : "Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee" (Matt 6:33). Ons let eerstens op wat God se wil behels, en dan verder hoe sy wil in ons lewens grondvat.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3236/EJC58509
2010-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error