
Full text loading...
Ek het groot waardering vir die artikels van ds. Dirk Wijnbeek wat in Die Kerkblad geplaas is. Dieselfde geld vir baie wat in die artikel oor "Wat van 'n tiende?" in Die Kerkblad van Mei 2010 gesê word. Dit is goed dat hy die klem sterk laat val op die gesindheid waarmee geoffer moet word. Dït ontbreek so dikwels by ons dankoffers.
Article metrics loading...