1887

n Die Kerkblad - Ds. Theron Krüger : 17 Desember 1948 - 11 November 2009 : in dankbare herrinnering ...

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Theron Krüger het op 11 November 2009 die laaste tree na ons hemelse Vaderhuis gegee. Hy was liggaamlik erg verswak nadat hy longontsteking opgedoen het en vir ongeveer drie maande aan 'n ventilator gekoppel was. Daar was hoop dat hy beter sou word, maar ons hemelse Vader het anders besluit. Sy familie het die voorreg gehad om teenwoordig te kon wees en afskeid te neem voordat hy sy asem vir oulaas uitgeblaas het, rustig soos wat hy geleef het. En toe was hy by sy ewige bestemming.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3237/EJC58530
2010-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error