1887

n Die Kerkblad - Vulling van drie poste in die Fakulteit Teologie / Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Drie poste kan aan die einde van die jaar vakant raak, onderskeidelik in Ou Testament, Praktiese Teologie en Dogmatiek. Die raak vakant omdat, in oorleg met die Kuratore, prof. Herrie van Rooy op versoek van die NWU oorgeskuif word na 'n navorsingspos met die oog op die bestudering van tekste in Grieks, Latyn en Semitiese Tale, met inbegrip van die Bybel en die Ou Vertalings daarvan. Die : Die huidige posbekleërs, proff. Ben de Klerk en Callie Coetzee, het vanjaar 65 jaar oud geword. Hulle tree dus aan die einde van die jaar by die NWU af, en kan ook kerklik emeriteer - in welke geval die poste vanaf 1 Januarie 2011 vakant is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3237/EJC58536
2010-07-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error