1887

n Die Kerkblad - Om in die skepping te glo ... en evolusie te aanvaar : diskussie-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die artikel "Die Belydenisskrifte oor God se skeppingswerk" van prof. PP Kr üger in die Januarie-uitgawe van sit die gesprek oor skepping en evolusie voort. Hy maak tien stellings oor die skepping, haal aan wat die belydenisskrifte daaroor leer, en maak by elke aanhaling 'n gevolgtrekking. Die tien stellings is 'n bondige opsomming van wat die Bybel oor die skepping leer : dat God deur sy Woord geskep het en wat sy doel met die skepping is. Hy sê tereg dat hierdie stellings ons onderlinge geloofsafspraak met mekaar oor hierdie saak bevestig, want die belydenisskrifte is ons afgesproke, gesamentlike interpretasie van die Skrif.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3237/EJC58542
2010-07-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error