1887

n Die Kerkblad - My verhouding met ... my vriende : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Verhoudings met vriende begin baie vroeg in mense se lewe en duur tot aan die einde daarvan. Van kleins af het kinders maats en tot in die ouderdom het mense vriende. Vriende oefen bewustelik en onbewustelik 'n invloed op mekaar uit. Kinders ervaar dikwels sterk groepsdruk en doen dan mee aan die verkeerde, omdat hulle nie uit die vriendekring uitgesluit wil word nie. Daar is baie hartseer verhale van hoe kinders en jongmense deur verkeerde vriende betrokke geraak het by euwels.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3237/EJC58545
2010-07-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error