1887

n Die Kerkblad - Die bron van geestelike onderskeidingsvermoë : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

William F Buckley het 'n boek geskrywe, waarin hy die vermoë van die juwelier beskrywe om die waardevolle diamant van die minder waardevolle een te kan onderskei. Die goeie diamantkenner kan slegs die edelsteen teen die lig hou of onder die vergrootglas ondersoek en hy sal kan sê wat die egte waarde daarvan is. Hierdie vermoë het Buckley toegepas op die terrein van die politiek. Op die terrein van die godsdiens kan ons dieselfde voorbeeld toepaslik gebruik.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3237/EJC58550
2010-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error