1887

n Die Kerkblad - Die Wêreldsokkerbeker : 'n nabetragting : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi word algemeen beskou as die grootste sportgebeurtenis in die wêreld. Dit lok die meeste toeskouers en televisiekykers, en bring die normale gang van die wêreldsamelewing in 'n sekere sin tot stilstand of gee daaraan 'n bepaalde fokus. Volgens die Department van Toerisme het die toernooi Suid-Afrika blootgestel aan sowat 32 miljard TV-kykers oor die ganse aardbol heen.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3238/EJC58559
2010-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error