1887

n Die Kerkblad - Harrismith woeker op die voorpos! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Aan die voet van die indrukwekkende Platberg in die Noordoos-Vrystaat is die Geref. Kerk Harrismith, en aan die voet van die ewe pragtige Maloti-bergreeks is die Geref. Kerk Phuthaditjhaba, wat bestaan uit verskeie wyke verspreid oor die hele Qwaqwa-gebied. Die kerkgebou in Phuthaditjhaba is opgerig met die hulp van die Geref. Kerk Bethlehem. Daar is nog 'n kerkgebou by Thibella, dieper in Qwaqwa, waar ook dienste gebou word. Nog twee ander wyke waar afsonderlik dienste gehou word, beskik nie oor kerkgeboue nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3239/EJC58588
2010-09-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error