1887

n Die Kerkblad - Suidkus hou unieke veiling : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerk Suidkus bied op 25 September 2010 'n "enig-in-sy-soort veiling" aan. Tydens hierdie fondsinsamelingsgeleentheid gaan 'n aantal "gawes" van die gemeente opgeveil word deur 'n professionele afslaer. Daar gaan ook 'n potjiekosete aangebied word teen R15 per persoon. Elkeen bring sy eie eetgerei en ietsie om te drink. Dit gaan 'n gesellige kuiergeleentheid wees waar u terselfdertyd die geleentheid gaan kry om te bie op 'n spesiale, interessante of unieke gawe wat net hier aangebied gaan word! Hieronder volg 'n lysie van 'n paar van hierdie unieke aanbiedings.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3239/EJC58589
2010-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error