
Full text loading...
Hierdie heidense vrou, van geboorte uit Siro-Fenisië, wou in haar radeloosheid oor haar dogter se besetenheid nie berus nie. Sy soek hulp. Die werkwoord wat vir haar geroep gebruik word, sê dat sy by herhaling en daarom dringend agter Jesus en sy dissipels aan geroep het.
Article metrics loading...