1887

n Die Kerkblad - Woede en selfbeheersing : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons het in omstandighede beland waar ons geduld baie beproef word. Ry jy in die kar en die ander motoriste neem jou glad nie in ag nie, dan word jy sommer onmiddellik kwaad. By die werk word jy dikwels verontreg en jy voel te na gekom en jy verloor jou humeur. By die skool word jy agter jou rug beskinder en selfs jou beste vriend / vriendin stel jou teleur. In die kerk gebeur dit dikwels dat ons foute maak en sondig, en jy word woedend daaroor. Jy vererg jou vir jou kind en huweliksmaat, jy moet in skaamte om verskoning vra. Jy maak die koerant oop en lees van al die lelike en slegte dinge. Jy voel persoonlik verontreg deur haatspraak en regstellende aksie. Jy word nie oorweeg vir 'n pos nie, of jy kan nie aansoek doen vir 'n beurs nie. So kan mens baie dinge opnoem.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3239/EJC58593
2010-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error