1887

n Die Kerkblad - Ds. Peet Coetzee ontvang meestersgraad by UV : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Peet (PA) Coetzee, leraar van die Geref. Kerk Potchefstroom, het 'n Magister Theologiae voltooi met die titel : Hy het die M.Th.-graad met onderskeiding aan die Universiteit van die Vrystaat onder die bekwame studieleiding van prof. dr. RM Britz verwerf. Hierdie studie was kerkhistoriografies van aard, en is daarop gemik om in besonder die ontstaansdatum van die Geref. Kerk Potchefstroom vas te stel. Die rede hiervoor is dat twee datums in hierdie verband aanvaar word : 1859 en 1863. Uit die primêre bronne, wat teologies-krities ondervra is, is tot die gevolgtrekking gekom dat 1859 in hierdie verband aanvaar moet word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3240/EJC58612
2010-10-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error