1887

n Die Kerkblad - Stellenbosch se studente reik uit na Idasvallei en Volmoed : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sowat 15 van ons Gereformeerde studente van Stellenbosch het ons Junievakansie op 'n goeie noot afgeskop deur vanaf 1-5 Junie te gaan uitreik na die gemeenskap van Idasvallei, net buitekant Stellenbosch. Dit was die eerste van nog baie uitreike na Idasvallei saam met 'n groep van die gemeenskap self (hulle is verbonde aan 'n klein gemeente in Idasvallei) wat ook gerig is om veral die jeug van Idasvallei te bedien. Dit was wonderlik om saam met van die tieners van die Idasvallei-omgewing na die res van die gemeenskap uit te reik, aangesien hulle die mense en hulle gewoontes baie goed ken en verstaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3240/EJC58614
2010-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error