1887

n Die Kerkblad - Intelligente ontwerp : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek wil graag op die twee artikels wat in Juliemaand se Kerkblad geplaas is, reageer. Ek is al op laerskool deur die Darwinisme gekonfronteer, en het sedertdien al meer daaroor nagelees en nagedink. Dis 'n onderwerp waaroor ek sterk voel, juis omdat dit my tot by die afgrond van ateïsme gedryf het, en juis om die volgende rede : Die Bybel verklaar dat God Homself aan die ongelowige deur sy skepping openbaar. Tog wil dit voorkom asof wetenskaplikes juis God verwerp as gevolg van hulle studie van die natuur : Die feite van evolusie staan strydig met die Bybel, en boonop maak die skeppende meganisme van mutasie en natuurlike seleksie die bestaan van God oorbodig. Die hele skepping kan verklaar word binne 'n suiwer materialistiese wêreldbeskouing.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3240/EJC58618
2010-10-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error