1887

n Die Kerkblad - Huldrich Zwingli en hoe die Here hom in sy diens gebruik het : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Een van die baie uitstaande kenmerke wat dadelik van die mens Huldrich Zwingli (1 Januarie 1484 - 11 Oktober 1531) as predikant destyds opval, is sy sterk Christelike roepingsgevoel ten opsigte van die volkseie en daarmee gepaardgaande onafhanklikheid ... óók vir die kerk. Hiervoor het hy nie gehuiwer om selfs fisiek tot die stryd toe te tree nie. Reeds by sy eerste gemeente (1506) is hy as veldprediker by die Switserse soldate betrokke, en as hy in Oktober 1531 sneuwel, is dit steeds ter wille van óók die kerk ... op die slagveld.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3240/EJC58620
2010-10-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error