1887

n Die Kerkblad - Guido de Brès en hoe die Here hom in sy diens gebruik het : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar word vandag algemeen aanvaar dat Guido de Brès die Nederlandse Geloofsbelydenis opgestel het. En tog is alles nie so voor die handliggend as wat dit mag lyk nie. Hoewel ons vandag van die Nederlandse Geloofsbelydenis praat, was Guido de Brès nie 'n Hollander nie, maar eintlik 'n Franssprekende Belg, wat die dokument vir die Spaanse keiser opgestel het - en aanvanklik ook nie as 'n belydenisskrif nie! Maar kom ons begin by die begin ..

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3240/EJC58622
2010-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error