1887

n Die Kerkblad - Johannes Calvyn en hoe die Here hom in sy diens gebruik het : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jean Cauvin is op 10 Julie 1509 in Noyon, Frankryk, in die Picardie-distrik gebore. Sy vader was Gérard Cauvin, sekretaris van die biskop van Noyon. Sy moeder was Jeanne le Franc. Jean was die tweede kind van vier seuns en twee dogters. Sy moeder sorg dat hulle, naas die kerk, ook heilige plekke van die kerk besoek. Hieroor skryf Calvyn later : Ek het my halsstarrig oorgegee aan die bygelowigheid van die Pousdom. Hy kry huisonderrig by 'n adellike familie, Montmor de Hangest.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3240/EJC58624
2010-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error