1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde teologie : gefundeerd en betrokke : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie maand herdenk ons weer die Hervorming. Op 31 Oktober 1517 het Martin Luther sy 95 stellings op die kerkdeur in Wittenberg vasgespyker. Oor die jare heen is hierdie datum beskou as Hervormingsdag, hoewel die proses van die Reformasie oor meer as twee eeue verloop het. Die vroeë saad is reeds deur die Waldense gesaai, en daarna het verskeie minder bekende reformatore aspekte van die teologie en kerkwees van hulle tyd aan prinsipiële ondersoek onderwerp. Martin Luther het die proses saamgevat en verder toegepas, en 'n diepgaande hervormingsprogram daargestel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3240/EJC58625
2010-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error