1887

n Die Kerkblad - Ware hervorming : uit die woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar was 'n tyd gelede 'n koerantberig oor die toekoms van die kerk met die opskrif : "Herontwerp die kerk vir nuwe geslag." Ook die kerk bevind hom midde-in die maalkolk van veranderinge wat ons op die oomblik in die wêreld en in ons land bevind. In die berig val die klem op die toekoms van die kerk in die lig van die toekoms en die toestand waarin veral die Afrikaanse kerke verkeer deurdat duisende lidmate die kerk verlaat om heeltemal kerklos te word of na die Charismatiese beweging oor te loop.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3240/EJC58628
2010-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error