
Full text loading...
Maandeliks is dit vir Die Kerkblad 'n groot vreugde om die emerituspredikante, hulle eggenotes en die emeritusweduwees wat 80 jaar en ouer is, geluk met hulle verjaardae. God sê: "Die getal van ons jare kan 70 wees, of as ons sterk is, 80." Totius het dit in Psalm 90 berym: "Die sterkste klim ten hoogste tot die top van sewentig of tagtig jare op." Ons wil in November die volgende broeder en susters gelukwens.
Article metrics loading...