1887

n Die Kerkblad - Verootmoediging (1) : God se oordeel oor Israel : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Waar ons land vandag so geteister word deur 'n verskriklike vlaag van geweld en misdaad, is dit 'n troos om te weet dat God in sy heiligheid afreken met hulle wat so in haat lewe en niemand in hulle wrede en ongetemde haat ontsien nie. Daarom is die Godsprake oor Edom wat so verskriklik gehandel het met hulle broervolk in hulle uur van uiterste nood 'n boodskap wat 'n mens voor God stil maak. Die heilige God se heerskappy is 'n regverdige heerskappy en 'n heerskappy wat jou voor Hom klein maak. Maar dis nie al waaroor dit gaan wanneer ons ons voor God verootmoedig nie. Dit gaan immers nie net oor wat die heilige God met "hulle", die misdadigers en moordernaars, sal doen nie; sy heerskappy is 'n heilige heerskappy oor alle mense. Wanneer ons dus in Esegiël 35 lees van die verskriklike oordeel oor wat Edom aan hulle broervolk gedoen het, toe Babel Jerusalem aangeval het, moet ons ook met erns besin oor die feit dat Jerusalem in ballingskap gegaan het. Daarom moet ons in ons verootmoediging nie net nadink oor "hulle" nie; ons moet ook eerlik besin oor waar "ons" staan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3241/EJC58635
2010-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error