1887

n Die Kerkblad - Geloof in die Woord en aanvaarding van wetenskaplike feite : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die lig van die geloofsverklaring van proff. Moraal en Reinecke - "Vir baie mense gaan dit net om 'n Skepper-God, maar vir ons is Hy ook 'n persoonlike God" - as hulle oor skepping en evolusie praat, neem ek vrymoedigheid om enkele opmerkings te maak oor hulle artikel in reaksie op prof. PP Krüger. Omdat 'n hantering van al die stellings spasierowend sal wees, beperk ek my tot enkele aspekte.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3241/EJC58637
2010-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error