1887

n Die Kerkblad - Kan ek natuurwetenskaplike teorieë glo? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om iets oor die aard van natuurwetenskaplike teorieë te vertel en te verduidelik hoe hierdie teorieë beoordeel moet word. Ons leef in 'n era waarin veral die natuurwetenskappe en die groot kind van die natuurwetenskappe, die tegnologie, 'n byna oorheersende rol in ons lewens speel. Ons hoor feitlik daagliks hoe belangrik dit is dat meer (goeie) leerlinge Wiskunde en Wetenskap moet neem, want sonder tegnologies-geskoolde mannekrag sal ons land nie verder ontwikkel nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3241/EJC58638
2010-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error