1887

n Die Kerkblad - God maak mense nuut : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die nuwe mens is iemand wie se lewe nuwe inhoud en koers gekry het. 'n Uitsiglose bestaan word met een van nuwe perspektiewe en nuwe verwagtings vervang. Die nuwe mens is iemand met 'n nuwe hart, 'n nuwe liefde, 'n nuwe gesindheid. Hy word nuut in al sy verhoudinge: tot sy dagtaak, homself, die wêreld waarin hy woon ... tot God en sy medemens. Letterlik alles word beter as voorheen. Hoe oordeel jy oor hierdie vernuwing van die mens? Klink dit vir jou na wensdenkery? Sien ons dan nie presies die teendeel elke dag rondom ons nie, waar die ou Adam alles behalwe dood, eintlik springlewendig, is nie? Klink dit dalk net te goed om waar te wees? Iets ongehoords?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3241/EJC58645
2010-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error