1887

n Die Kerkblad - Kenmerke van die Christen : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Elke belydende lidmaat het in die katkisasiejare geleer wat die kenmerke van die ware en die valse kerk is (Art. 29, Nederlandse Geloofsbelydenis). Die kenmerke van die ware kerk is: (1) die suiwere prediking van die Woord, (2) die suiwere bediening van die sakramente en (3) die suiwere toepassing van die kerklike tug. Aan die hand van hierdie drie eienskappe kan die ware kerk met sekerheid teenoor die valse kerk uitgeken word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3241/EJC58648
2010-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error