1887

n Die Kerkblad - 'n Ongewone Kersverhaal : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dis koel in die grotskuiling waar Eva op die vars, geurige strooi lê. Vir dae al is sy te moeg om op te staan. Vanoggend het Adam haar verras met die voorstel dat hy haar sal help om in die stroompie net buite die grot te gaan was en haarself op te fris. En verfris voel sy inderdaad. Die koorsige nagmerriedrome het haar verlaat. Haar gedagtes gaan, soos dikwels in die laaste tyd, terug na die Tuin toe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3242/EJC58650
2010-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error