1887

n Die Kerkblad - Begrafnis van 'n "biker" : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was nog nie laat nie ... Saterdagaand 19 Junie 2010. Die telefoon lui. "Kom asseblief," sê 'n huilende vrou. Ek haas my na die lidmate se huis. Met my aankoms word die boodskap oorgedra: "Ryno is dood!" Die sterfplek ... êrens op die N1-snelweg. Geen ander motors is betrokke nie. Net hy in sy nuwe bakkie. Niemand weet wat het gebeur nie. Hy was maar net 29 jaar oud. Tot in die vroegdag sit ons en wonder ons en vra ons en bid ons. Ryno Botha, 'n belydende lidmaat van die Geref. Kerk Pretoria-Montanapoort sterf in 'n motorongeluk, maar hy was 'n jongman met 'n ongekende liefde vir 'n motorfiets. 'n Motorfiets kon hy hanteer. Hy was 'n "biker".

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3242/EJC58661
2010-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error