1887

n Die Kerkblad - Jesus gee lig in jou aardse lewe : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Genesis 1:3 was die eerste woorde wat God gespreek het, en wat in die Bybel opgeteken is, die volgende: En dit was so. Wat 'n aangrypende gebeurtenis. Vandag ken ons amper nie 'n lewe sonder lig nie. In amper elke huis en in elke dorp en op elke plek waar jy kom, is daar lig. En gaan kyk maar hoe afhanklik ons van lig geword het. Ons het as't ware verleer hoe om die donker te hanteer. Ons raak verbouereerd as daar nie lig is nie. Ons raak bang en soms gefrustreerd.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3242/EJC58663
2010-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error