1887

n Die Kerkblad - Somerkersfees - 'n lied vir die kerk? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek onthou dat die lied Somerkersfees gepubliseer is enkele jare of maande voordat die Liedboek van die Kerk die ou Psalm-Gesangeboek vervang het. Alhoewel ek geen wesenlike probleem met die lied gehad het nie, het dit my tog verbaas en geskok dat die lied in die Liedboek opgeneem is. Ek sou dink dat die rede hiervoor voor die handliggend sou wees vir enige Dopper: ons wat juis afgeskei het as gevolg van onder andere onsuiwerhede in geestelike liedere. En tog, tot my verdere verbasing, word hierdie lied selfs in Gereformeerde Kersprogramme gebruik. Daarom dan dat ek hierdie artikel skryf.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3242/EJC58664
2010-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error