1887

n Die Kerkblad - Jesus gee aan jou vrede : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vrede waarna Christene moet strewe soos wat die Bybel dit aandui (in Hebreeus en in Grieks ), is inderdaad ver verwyder van wat die wêreldling as vrede beskou. Die vrede waarna wêreldleiers oral soek, is eerder iets soos 'n wapenstilstand en dan hang dit aan die dun draadjie of alle partye gaan hou by dit wat ooreengekom is. Hoewel dit vrede genoem word, is dit iets anders as wat die Bybel in die oog het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3242/EJC58669
2010-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error