1887

n Die Kerkblad - GODSdiens of SELFdiens? Wil ek God dien, of net my eie behoeftes bevredig? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit gebeur so maklik dat jy in jou godsdiens eintlik maar net die behoefte bevredig om jouself te dien; dat jy, in plaas daarvan om alles in jou vermoë te doen om God te behaag, moeite doen om jouself te behaag. Dis juis dán dat jy jou kerk toets aan wat dié kerk vir jóú beteken, in plaas daarvan dat jy toets tot watter mate jou kerk jou in staat stel en toerus om Gód te behaag. Hierdie uitgawe se Brandpunt help jou om - juis hier rondom Kersfees en die aanbreek van die nuwe jaar - vas te stel of jou godsdiens nie dalk tot selfdiens verword het nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3242/EJC58675
2010-12-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error