1887

n Die Kerkblad - Kersfees... fees van die liefde : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jaar na jaar word Kersfees gevier en male sonder tal word Kersfees net die geleentheid van oordadige eet en drink en duur geskenke in blink en kleurvolle papier onder 'n kwasikersboom. As die Kersgety verby is, is daar nie eens gedink aan die dieper betekenis van Kersfees wat in al die aktiwiteite rondom 25 Desember gesien moes word nie. Aan die kers van Kersfees is dalk gedink met al die kerse en kersies wat aangesteek is, maar die fees van Kersfees het agterweë gebly. 'n Fees word beskryf as 'n plegtige of vreugdevolle herdenking van 'n gebeurtenis of 'n persoon. Kersfees gaan oor beide: die herdenking van 'n gebeurtenis én 'n Persoon. Dit gaan dus om die wat gekoppel is aan die geboorte van , die Verlosser en Saligmaker.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3242/EJC58682
2010-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error