1887

n Die Kerkblad - Dien God met eerbied en ontsag : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Aardbewings is verskriklik. So het ons 'n jaar gelede in Haïti gesien. In 'n kwessie van sekondes is daar soveel skade aan geboue en mensgemaakte strukture aangerig dat dit baie jare sal neem om alles weer te herstel. Dan praat ons nie eens van die verlies aan menselewens wat onherstelbaar is, en al die ontwrigting en ontbering wat met 'n aardbewing gepaardgaan, nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3243/EJC58698
2011-02-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error