1887

n Die Kerkblad - Fout met die kerk? Waar lê dit? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Tradisionele kerke" verloor wêreldwyd lidmate. Die GKSA het in die afgelope jaar (volgens die jongste Almanak) ongeveer een-sesde belydende en een-derde dooplidmate minder as in 2009. Leopold Scholtz skryf dit toe aan die verlies van geloofwaardigheid (, 24 Des. 2010). In By van 11 Desember 2010 skryf "Nina Steyn" ('n joernalis) oor die NG Kerk: "Die handelsmerk het my verloor." Haar artikel roep tot ernstige nadenke, want dit toon die kerk (nie net die NGK nie) se mislukking: Hoe is dit moontlik dat die kerk, wat alle geleentheid gehad het om lidmate tot geestelike volwassenheid te lei, so jammerlik daarin misluk het? My probleem is dus nie met lidmate en ongelowiges se eerlike worstelings nie, maar met "die kerk" wat so klaarblyklik misluk om die Woord van God en sy eie belydenis relevant en waarheidsgetrou oor te dra - ook wat betref die aard en doel van daardie wonderbaarlike, wanfunksionele organisme: die kerk wat deur al die eeue bestaan het en elke dag nog groei in getalle, ondanks die skandes en tekortkominge van sy lidmate en bedienaars.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3243/EJC58700
2011-02-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error