
Full text loading...
Die term "geloofsekerheid" het ek vir die eerste keer gedurende die 1980's gehoor. Ons was vyf Gereformeerde predikante wat die kursus "Evangelism Explosion III" by die AGS-kerk te Pretoria-Noord bygewoon het. Dis deur 'n Presbiteriaan uit die VSA aangebied.
Article metrics loading...