
Full text loading...
Omdat geloof 'n gawe van die Heilige Gees is, is dit per definisie geloofsekerheid. Geloofsekerheid is in 'n neutedop die seker-wees van Hom in Wie ons glo. Beteken hierdie sekerheid dan dat gelowiges vry van aanvegtinge en twyfel is?
Article metrics loading...