1887

n Die Kerkblad - Ek erken ... daar is tekens van toenemende ongeloof in my - hoe moet ek dit hanteer? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gelowige al hoe meer ongelowig? 'n Godskind wat diep innerlik worstel met tekens van toenemende ongeloof? Geloof én ongeloof ... Ongeloof én geloof! Inderdaad, want geloof in die Drie-enige God kom nie aldag maklik nie. Dit verg moed om in Christus te glo in 'n wêreld wat nie elke dag meer sin maak nie. Geloof bestaan nie maar bloot uit twee of drie maklike stappe wat jy moet volg op die kortpad én reguitpad na ware geluk nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3244/EJC58732
2011-03-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error