1887

n Die Kerkblad - Bevry van ... smart : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Smart hang nou saam met teleurstelling, verlies of verlange na iets of iemand. Daar is verskillende soorte smart. Wanneer 'n geliefde van jou dood is, dan beleef jy rousmart. Wanneer jou besigheid waarin jy al jou kragte ingesit het, misluk, dan beleef jy ook intense smart wat saamhang met teleurstelling, worsteling en 'n gevoel van onbekwaamheid. Wanneer iemand 'n lewensmaat begeer en nie kry nie, kan daar ook smart in sy/haar hart leef. Smart en treur gaan dus ook hand aan hand. Dit gaan ook saam met magteloosheid.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3245/EJC58756
2011-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error