1887

n Die Kerkblad - Bevry van ... onsekerheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Die antwoord, my vriend, verwaai in die wind" - so het Bob Dylan in die sestigerjare sy protesliedjie gesing. Die eenvoudige liedjie het êrens 'n snaar in mense se harte raakgeboor, want baie het al probeer uitvind wat die vraag is waarop Bob Dylan 'n antwoord soek. 'n Koue wind huil om jou hart as jy Koos du Plessis se lirieke hoor: "Swerwers sonder rigting, soekers wat nooit vind - eindelik is almal maar net kinders van die wind."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3245/EJC58758
2011-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error