1887

n Die Kerkblad - Bevry van ... sorge : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sommige noem dit sorge, ander noem dit bekommernis en veral jongmense praat van "stress". In die wedloop van die lewe is daar dinge wat jou deelname kan verhinder - dinge wat jou kan pootjie sodat jy nie voluit kan hardloop nie (Heb. 12). Bekommernis kan so 'n verstrengeling in jou lewe wees. Dit gryp jou vas, dit trek jou aandag van die wenpaal af en dit frustreer. Bekommernis is gevaarlik, want dit kan die vuurvlam van jou godsdiens al flouer en flouer laat brand. Jy word só vasgespin deur al jou sorge en kommer dat jy nie meer jou almagtige Vader raaksien nie. Die Bybel waarsku daarteen in die gelykenis van die saaier, waar die saad van die evangelie en geloof tussen die onkruid val. Hierdie onkruid kan jou lewe vol bekommernis wees wat die saad geleidelik versmoor (Matt. 13).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3245/EJC58759
2011-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error