1887

n Die Kerkblad - Die verhouding tussen genade en geloof : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

God se genade word nie deur die optrede van die mens beperk nie. God se genade is nie gebonde aan menslike voorwaardes nie. Daarvan skryf Paulus in Romeine 11:29: "As God eenmaal aan mense sy genadegawes geskenk en hulle geroep het, trek Hy dit nooit weer terug nie" (kyk ook Num. 23:19; Hos. 13:14; Mal. 3:6). God wat die goeie werk in die gelowige begin, sal dit ook end-uit voer (Fil. 1:6; 2:13). God bewaar die gelowige uit genade dwarsdeur die storm van die sonde en die kwaad heen. Niks of niemand kan daar iets aan afdoen nie (Joh. 10:29). Dit spoor die gelowige aan tot geloofsvolharding.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3245/EJC58761
2011-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error